Skoolfonds:

Busvervoer:

Busvervoer is beskikbaar vanaf verskeie dorpe. Busfooie wissel – kontak ons gerus vir meer inligting oor koste.

  • Setaria (Mynbusse)

  • Amandelbult (Myn busse)

  • Northam

  • Swartklip

  • Rooiberg

  • Thabazimbi

Betaalbaar oor 11 maande. Moet betaal word voor die 7de van elke maand.

  • Kleuters - R 1 600 (Monkeynastix ingesluit)

  • Graad R - R 1 800

  • Graad 1 tot 7 - R 1 800

Skooldrag (Graad 1 - 7):

Die broekrompies, skoolsweetpak en Koedoehemp (wat ook tydens sportgeleenthede gedra word) is by die skoolkantoor te koop.

  • Broekrompies – R250

  • Vrydaghemp – R250

    Koedoekalfie hempies:

  • Maandag – Donderdag R550

  • Maandag – Vrydag R800

  • Vrydaghemp add aanskaf R250

    Skoolsweetpakke:

  • 3–6 jaar: Baadjie – R400 Broek – R220

  • 7–14 jaar: Baadjie – R430 Broek – R300

  • S–XL: Baadjie – R450 Broek – R350

Skooldrag (Kleuters & Graad R):

Koedoekalfie-hempie bestellings kan by Juffrou Lineze geplaas word. (076 621 9563)

Skryfbehoeftes & Benodighede

Laerskool Koedoeskop, se pakkette is beskikbaar by PNA of Officeman, indien u die pakkette self wil opmaak en aankoop is u ook welkom.

KOOP JOU ADVERTENSIE SPASIE!

Kontak Gussie op 082 665 8002 of Lize op 082 966 8402

Volg ons op sosiale media

Skoolure:
Maandae – Donderdae: 07:15 – 14:00
Vrydae: 07:15 - 13:00
Na-ure en nasorg: (binnekort beskikbaar)

© 2025. All rights reserved.

Kontak besonderherde:

Fisiese Adres:
Doornfontein Plaas,
Koedoeskop, Limpopo,